Kriptogeld roep al hoe harder na meer mense

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Argieffoto van Bitcoin. Kriptogeld soos Bitcoin is besonder wisselvallig, want die waarde daarvan berus op marksentiment, sê ’n beleggingskundige. Foto: iStock
’n Argieffoto van Bitcoin. Kriptogeld soos Bitcoin is besonder wisselvallig, want die waarde daarvan berus op marksentiment, sê ’n beleggingskundige. Foto: iStock

Kriptogeld se gewildheid onder Suid-Afrikaanse beleggers het in die afgelope ses maande met 60% toegeneem, wys navorsing van die internasionale batebestuurder Schroders.

Boonop kry digitale bates soos blokkettingkuns nou 47% meer aftrek, wat toon die bateklas is lankal nie meer net ’n gril nie.

“Suid-Afrikaanse beleggers – veral dié wat bang is vir risiko – was tot nou toe skepties oor blokkettingtegnologie, maar met digitale bates wat meer hoofstroom word, verwag ons meer mense sal hierin belê,” sê Kondi Nkosi, hoof van Schroders in Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.97
+0.2%
Rand - Pond
20.33
-0.1%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,753.60
+0.2%
Silwer
21.29
+0.1%
Palladium
1,863.45
+1.3%
Platinum
1,009.72
+0.4%
Brent-ruolie
83.03
-0.2%
Top-40
66,816
0.0%
Alle aandele
73,128
0.0%
Hulpbronne 10
71,369
0.0%
Industriële 25
88,068
0.0%
Finansiële 15
16,117
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos