Private ekwiteit stoot geld na infrastruktuur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Old Mutual se kantoor in Sandton, Johannesburg.
Ter illustrasie. Old Mutual se kantoor in Sandton, Johannesburg.

Die grootste deel van die R14,9 miljard wat Suider-Afrikaanse private ekwiteitsfirmas in 2021 in ongenoteerde maatskappye en beginnerondernemings belê het, was in infrastruktuur.

Die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Waagkapitaal en Private Ekwiteit (Savca) se jongste peiling oor aktiwiteit in die private ekwiteitsektor wys 20,4% van beleggings het aan infrastruktuur gegaan.

Dit is egter ’n kleiner persentasie as in 2020 en 2019 toe infrastruktuur onderskeidelik 22,8% en 34,7% van die totale beleggings gelok het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos