SA aandele wys hul hakskene

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Selfs met die insinking verlede jaar sou mense beter gevaar het as hulle in Suid-Afrikaanse effekte en aandele gebly het, eerder as om rond e spring. Foto: Pixabay
Selfs met die insinking verlede jaar sou mense beter gevaar het as hulle in Suid-Afrikaanse effekte en aandele gebly het, eerder as om rond e spring. Foto: Pixabay

Suid-Afrikaanse aandele het die afgelope jaar in randwaarde ’n baie beter opbrengs opgelewer as buitelandse aandele – en nóg groei lê dalk voor.

“Die vooruitsigte vir plaaslike aandele is steeds goed,” sê Izak Odendaal en Dave Mohr, beleggingstrateë van Old Mutual Wealth Investment, in ’n ontleding.

Die beleggingsopbrengste van gebalanseerde fondse wat aan regulasie 28 van die pensioenfondswet voldoen, was die afgelope paar jaar teleurstellend. Dit was hoofsaaklik omdat Suid-Afrikaanse aandele baie swakker as wêreldaandele gevaar het, want dié regulasies beperk blootstelling aan laasgenoemde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 0/0
England 0
besig om te laai... Regstreeks
India 0
Australia 76/2
besig om te laai... Regstreeks
Dragons 0
Munster 3
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos