Skei mites van feite as jy oorsee wil belê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Daar is goeie én slegte redes om van jou beleggings oorsee te skuif.
Daar is goeie én slegte redes om van jou beleggings oorsee te skuif.

Daar is ’n gesegde wat lui “almal is geregtig op hul eie mening, maar nie op hul eie feite nie”.

Dit voel vir my deesdae asof almal ’n oortuigde mening het oor buitelandse beleggings, maar hoe belyn is van hierdie menings met die feite en hoeveel daarvan is moontlik bespiegeling gegrond op foutiewe aannames?

In vandag se artikel gaan ek probeer om ’n paar van die gewilde menings en aannames op te weeg teenoor die feite en hopelik een of twee lesers daarmee uitdaag om ’n bietjie dieper te dink oor van hierdie menings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 176/6
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 136/6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
23.90
+2.8%
Palladium
2,101.25
+3.9%
Platinum
1,045.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos