Só het die top-40 se dividende gesink

akkreditasie
Dit het begin 2019 bekend geword dat Discovery R23 miljoen per maand vir die nuwe spoggerige hoofkantoor in Sandton, Johannesburg, betaal. Die gebou word gehuur by Growthpoint, wat dit vir R3 miljard gebou het. Foto: Elvira Wood
Dit het begin 2019 bekend geword dat Discovery R23 miljoen per maand vir die nuwe spoggerige hoofkantoor in Sandton, Johannesburg, betaal. Die gebou word gehuur by Growthpoint, wat dit vir R3 miljard gebou het. Foto: Elvira Wood

Beleggers wat steun op dividendinkomste het die afgelope tyd swaar geleef soos wat talle genoteerde maatskappye deur die loop van 2020 hul dividenduitbetalings afgeskaal het. Dis meestal toegeskryf aan die invloed van die Covid-19-verwante inperking.

In ’n paar gevalle is dividende wat vroeër verklaar is, later teruggetrek, en in baie gevalle is geen dividend verklaar nie.

’n Vinnige kyk na hoe die JSE se top-40-maatskappye hul dividende hanteer het, wys die bedrag wat in 2020 in dividende uitbetaal is, is 13,7% minder as in 2019.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos