Verlang jy ook na 1985? (Is jy seker?)

akkreditasie
Wyle PW Botha, destyds Suid-Afrika se staatspresident, het in 1985 ’n noodtoestand afgekondig wat die rand met 47% laat verswak het. Foto: Getty Images
Wyle PW Botha, destyds Suid-Afrika se staatspresident, het in 1985 ’n noodtoestand afgekondig wat die rand met 47% laat verswak het. Foto: Getty Images

Ek mis 1985! Die lewe was goed!

Desiré Steyn het ja gesê vir ’n kys, my gholfvoorgee was 12 (tans 30), ek het die eerste keer in ’n vliegtuig gevlieg in my lewe (vir gholf nogal) en so pas geleer vasdans. Ons ouers het nie geweet waar ons in die dag was of watter kattekwaad ons aanvang nie, ons moes net by die huis wees as die straatligte aangekom het.

Die A-Team was die beste ding naas sjokolade-ProNutro, en A-Ha, Madonna en John Mellencamp se liedjies het geblêr by die garage parties waarvoor my nuwe meisie my so pas gedwing het om te leer langarm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 121/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos