Wêreldmarkte: Hoe Fed, China jou geldsake omkrap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Steenkoolkragstasies in China sukkel om genoeg krag op te wek omdat hulle te duur moet betaal vir steenkool. Foto: Bloomberg
Steenkoolkragstasies in China sukkel om genoeg krag op te wek omdat hulle te duur moet betaal vir steenkool. Foto: Bloomberg

Aandelebeurse het in September sterk teruggesak, met die MSCI-Wêreldindeks wat 4,13% laer was vir die maand. Daar is verskeie faktore wat tans weeg op marksentiment.

Die Amerikaanse Federale Reserweraad (Fed) het aangekondig dat hy die maandelikse verruiming volkome wil opskort teen middel 2022. Na verwagting sal die Fed reeds in November begin om die maandelikse lenings van $120 miljard te verminder.

Aanduidings is dat Amerikaanse beleidsrentekoerse in 2022-’23 sal verhoog, met die helfte van die beleidskomiteelede wat die eerste verhogings in 2022 verwag. Die Fed kommunikeer sy intensies duidelik en doeltreffend aan finansiële markte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos