2de KVBA-uitspraak oor verpligte inenting óók ten gunste van werkgewer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verpligte inenting in die werkplek word nou in die KVBA getoets, maar howe moet nog uitspraak gee in sodanige sake. Foto: iStock
Verpligte inenting in die werkplek word nou in die KVBA getoets, maar howe moet nog uitspraak gee in sodanige sake. Foto: iStock

’n Veiligheidsmaatskappy het “reg opgetree” toe hy ’n veiligheidswag by Sasol in Sasolburg geskors het wat hom nie teen die virus wat Covid-19 veroorsaak, wou laat inent nie.

So het die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) bevind in ’n tweede arbitrasie aangaande verpligte inentings in die werkplek.

Die beslissing is op 25 Januarie gedoen, net dae ná die eerste KVBA-uitspraak oor verpligte inenting ten gunste van ’n werkgewer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.21
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.12
+0.1%
Platinum
937.43
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos