Hardkoppigheid oor beginsels kos baie mense hul werk

akkreditasie
Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit.
Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit.

Dit gebeur dikwels in werkplekgeskille dat vakbonde of werknemers uit beginsel ’n onversetlike standpunt inneem wat tot groot konflik met die werkgewer lei.

Om as ’n soetlief-vakbond geklassifiseer te word, is veral iets waarteen die meeste vakbonde waak en is die dryfveer waarom vakbonde soms uit beginsel in ’n geveg met ’n werkgewer sal tree.

Daar is meestal ’n prys verbonde aan sulke gevegte wat die werknemer se sak of werksekerheid raak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 457/8
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.92
-0.0%
Rand - Pond
19.78
+0.5%
Rand - Euro
16.76
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,819.21
+0.2%
Silwer
21.72
+0.4%
Palladium
2,094.50
+1.9%
Platinum
968.50
+1.3%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,062
+0.1%
Alle aandele
69,744
+0.1%
Hulpbronne 10
72,670
-0.2%
Industriële 25
77,729
-0.1%
Finansiële 15
16,005
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos