Hof gooi ‘dringende aansoek’ teen verpligte inenting uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Houer met naalde vol van Pfizer se koronavirus-entstof. Foto: Getty Images
’n Houer met naalde vol van Pfizer se koronavirus-entstof. Foto: Getty Images

’n Dringende hofaansoek teen verpligte inenting teen die koronavirus is Woensdag van die hofrol geskrap omdat die regter dit nie as dringend beskou nie.

Waarnemende regter prof. Tameshnie Deane van die arbeidshof in Johannesburg sê die aansoek, wat die vakbond Solidariteit namens ’n lid gebring het, voldoen nie aan die vereistes van dringendheid nie.

Die saak sou sover bekend die eerste oor verpligte inenting gewees het wat in ’n hof aangehoor is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.91
-0.2%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.36
-0.3%
Silwer
19.32
-1.1%
Palladium
2,148.50
-0.5%
Platinum
910.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos