Konseplys kortwiek ingenieurs

akkreditasie
Ingenieurs is broodnodig in Suid-Afrika, maar die regering maak dit nie maklik vir immigrante om die gaping te vul nie.   Foto: Unsplash
Ingenieurs is broodnodig in Suid-Afrika, maar die regering maak dit nie maklik vir immigrante om die gaping te vul nie. Foto: Unsplash

Sowat 97% van genoteerde en multinasionale maatskappye in Suid-Afrika sê ingenieurs is onontbeerlik vir hul sakebedrywighede en moet dikwels uit die buiteland gelok word.

Tog bevat die regering se konseplys van kritieke vaardighede nou net die helfte soveel ingenieursberoepe as ses jaar gelede.

Marisa Jacobs, uitvoerende direkteur van Xpatweb, wat dié peiling onder maatskappye gedoen het, sê so byvoorbeeld is chemiese en elektriese ingenieurs uitgesluit van die departement van binnelandse sake se nuwe konseplys. Buitelanders met vaardighede op dié lys wat in Suid-Afrika wil kom werk, kan veel vinniger ’n werkvisum kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos