Media24 het Vrydag slegs die derde groot maatskappy in die land geword, waarvan Netwerk24 bewus is, wat ’n ommeswaai oor verpligte inentings gemaak het.
Die mediamaatskappy, wat inentings verpligtend vir al sy werknemers gemaak het, skort nou dié beleid op 13 Junie op.
Die direksie het die stap Vrydag goedgekeur.