Nuwe arbeidsbeleid wil weer werk reserveer soos destyds, kla DA

akkreditasie
’n Buitelander se winkel word geplunder ten tyde van xenofobiese aanvalle in 2019 in Turffontein, Johannesburg.Foto: Bloomberg
’n Buitelander se winkel word geplunder ten tyde van xenofobiese aanvalle in 2019 in Turffontein, Johannesburg.Foto: Bloomberg

Werkreservering is in 1979 geskrap, maar die departement van arbeid en indiensneming se konsepbeleid oor arbeidsmigrasie het dit uit die graf gaan haal.

Dit is hoe dr. Michael Cardo, die DA se woordvoerder oor arbeidsake, die beleid interpreteer wat Maandag vir 90 dae se openbare kommentaar uitgereik is.

Die beleid is bedoel om dit makliker te maak vir die sakesektor om kritieke vaardighede na die land te lok, maar bevat ook voorstelle om sekere poste vir slegs Suid-Afrikaners te reserveer ten koste van buitelanders uit die res van Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos