PEILING: Wil jy teruggaan kantoor toe?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Werk van die huis af is dalk gerieflik, maar maatskappye wil hul werknemers weer op kantoor hê.   Foto: Unsplash
Werk van die huis af is dalk gerieflik, maar maatskappye wil hul werknemers weer op kantoor hê. Foto: Unsplash

Suid-Afrikaanse maatskappye is gretig om hul werkmag terug op kantoor te kry, maar werknemers stem nie noodwendig saam nie.

Werknemers is toenemend besig om na die verskuiwing na afstandswerk as die “nuwe normaal” te verwys, en het ná ’n aanvanklike aanpassingsperiode begin om hul werk van die huis af baie te geniet.

Media24 het deur middel van sy navorsingsafdeling, Forum24 en in samewerking met Catalyst Research, navorsing oor onder meer tendense in die werkplek tydens die pandemie gedoen. Die navorsing is in Julie onder 2 506 respondente gedoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.8%
Rand - Pond
21.55
+0.1%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,798.36
+0.3%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,793.00
+2.4%
Platinum
971.00
+1.6%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,805
+0.6%
Alle aandele
69,169
+0.8%
Hulpbronne 10
64,468
+0.6%
Industriële 25
92,831
-0.1%
Finansiële 15
13,408
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos