Rig jou studeerkamer nou in Mauritius in

akkreditasie
’n Kantoor met ’n see-uitsig: Suid-Afrikaners wat kwalifiseer, kan vir ’n langverblyf-visum in Mauritius aansoek doen.
’n Kantoor met ’n see-uitsig: Suid-Afrikaners wat kwalifiseer, kan vir ’n langverblyf-visum in Mauritius aansoek doen.

Suid-Afrikaners wat tuis werk, kan hul saai studeerkamers verruil vir ’n “kantoor” met ’n uitsig oor die see danksy ’n nuwe langverblyf-visum wat Mauritius nou beskikbaar stel.

Die vergunning is ideaal vir Suid-Afrikaners wat hul werk oor ’n afstand kan verrig, of wil vasstel of Mauritius ’n geskikte plek is vir hul aftrede eendag. Die visum is vir ses maande geldig.

Mense wat belang stel, het twee opsies: doen aansoek om ’n gewone toerisme-visum en dan vir die spesiale langverblyf-visum terwyl hulle op die eiland is; of doen voor die tyd aansoek om die langverblyf-visum by Mauritius se raad vir ekonomiese ontwikkeling.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.27
+0.5%
Rand - Pond
20.45
+1.0%
Rand - Euro
17.03
+1.2%
Rand - Aus dollar
10.80
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,811.06
-0.4%
Silwer
23.17
-1.5%
Palladium
2,360.50
+1.1%
Platinum
1,030.50
-0.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,584
-1.2%
Alle aandele
72,967
-1.1%
Hulpbronne 10
74,702
-0.7%
Industriële 25
89,826
-1.8%
Finansiële 15
14,881
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos