Salarisse styg (dalk), maar hele SA verdien minder

akkreditasie
Selfs teen die huidige lae inflasiekoers van net 3,3% boer Suid-Afrika se salaristrekkers as groep agteruit. Foto: Unsplash
Selfs teen die huidige lae inflasiekoers van net 3,3% boer Suid-Afrika se salaristrekkers as groep agteruit. Foto: Unsplash

Die totale bedrag wat alle salaristrekkers in die land in Desember in hul bankrekeninge ontvang het, was 2% minder as in Desember 2020, toon ’n opname wat uit ’n poel salaristrekkers se bankrekenings saamgestel word.

Dit is met hoeveel die totale salarisse in die hele poel in reële terme gedaal het, dus as die uitwerking van inflasie verwyder word.

Die poelbedrag is in reële terme die laagste sedert Desember 2015, volgens BankservAfrica, wat die studie maandeliks doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.6%
Rand - Pond
21.25
-0.6%
Rand - Euro
18.11
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,782.44
+0.4%
Silwer
22.34
-2.2%
Palladium
1,755.50
+0.8%
Platinum
942.00
+0.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos