Spitsverkeer is terug, maar is dit erger as voor die pandemie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Spitsverkeer het in 2020 wêreldwyd verminder.
Spitsverkeer het in 2020 wêreldwyd verminder.

Al hoe meer mense begin weer oor spitsverkeer kla. Beteken dit dalk meer mense het teruggekeer kantoor toe sedert vlak 1 van die staat van inperking op 1 Oktober aangebreek het?

TomTom se verkeersinligting vir Suid-Afrika se grootste stede wys daar is inderdaad weer baie verkeersknope, maar oor die algemeen is verkeer steeds tussen 7% en 25% minder as in 2019.

Daar is wel ’n baie opmerklike tendens: Die piek van spitsverkeer op weekdae is in baie stede sowel soggens as saans ’n uur later, 08:00 pleks van 07:00 en 17:00 pleks van 16:00.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 157/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos