Tuiswerkers in kuberkrakers se visier

akkreditasie
Jou tuiskantoor kan dalk makliker gekraak word.
Jou tuiskantoor kan dalk makliker gekraak word.

Kuberkrakers sal na verwagting volgende jaar en selfs nog in 2023 munt slaan uit tuiswerkery.

“Rekenaargebruikers is eenvoudig baie meer blootgestel aan kuberaanvalle wanneer hulle by die huis werk, want hulle word nie beskerm deur maatskappye se spermure nie,” sê prof. Bruce Watson, hoof van inligtingswetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US). “Hulle doen nie gereeld bywerkings vir die nuutste stelselbeveiliging nie.”

Marno Fourie, sakehoof by Kaspersky, het die afgelope week op ’n konferensie gewaarsku: “Kubermisdadigers sal in 2022 mense wat van die huis af werk net nóg meer teiken. En met Covid-19 steeds in omloop, sal slenters oor die siekte of entstowwe al meer die ronde doen in uitvissing-e-posse.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.30
-0.9%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,369.50
+7.6%
Platinum
1,048.00
+1.9%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos