Verklarende bevel oor verpligte inenting: Só staan die proses

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Martin Kingston, wat aan die stuur van Business for South Africa staan.
Martin Kingston, wat aan die stuur van Business for South Africa staan.

Dis nie meer ’n uitgemaakte saak dat Business Unity South Africa (Busa) wel ’n hofaansoek gaan bring oor verpligte inenting by die werk nie.

Busa is ten gunste van verpligte inenting onder sekere omstandighede as ’n middel tot die doelwit van die normalisering van ekonomiese bedrywighede te midde van die Covid-19-pandemie.

Cas Coovadia, uitvoerende hoof van Busa, het onlangs bekend gemaak die sakeliggaam wil ’n verklarende bevel daaroor bekom. Dit sal vir kleiner ondernemings sonder toegang tot regshulp groter sekerheid gee oor wat toelaatbaar is, sonder vrees dat hulle ná die inwerkingstelling van so ’n beleid probleme met werknemers gaan ontwikkel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.3%
Rand - Pond
20.54
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.28
-1.0%
Silwer
23.79
-0.1%
Palladium
2,367.68
+7.5%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos