Verpligte inenting by die werk: Omikron verander dalk die gesprek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verpligte inenting by die werk is nou meer problematies as voor die Omikron-variant. Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images
Verpligte inenting by die werk is nou meer problematies as voor die Omikron-variant. Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images

Regskenners waarsku dat mense nie voor die voet afgedank kan word as hulle weier om ingeënt te word nie – selfs ondanks die eerste uitspraak ten gunste van ’n werkgewer hieroor verlede week deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA).

Hulle waarsku ook die oënskynlik krimpende doeltreffendheid van inentings om infeksie te voorkom – hoewel dit steeds redelik doeltreffend bly teen ernstige siekte en hospitalisasie – kan die rasionaal ten gunste van verpligte inenting ondermyn.

Jacqui Reed, ’n arbeidsregprokureur van Herbert Smith Freehills, wys daarop dat Theresa Mulderij einde Oktober 2021 by Goldrush afgedank is, voordat die Omikron-variant van SARS-CoV-2 ontdek is. Die KVBA het op 21 Januarie haar afdanking as “prosedureel en wesentlik billik” bekragtig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.85
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,851.93
+0.3%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
1,989.00
+1.0%
Platinum
960.00
+0.2%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos