Versorger van bejaardes ‘billik’ afgedank ná sy inenting weier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Volgens die wetenskapstydskrif 'Nature' is die inentings teen die koronavirus tussen 64% en 94% doeltreffend om mense van 85 jaar en ouer teen infeksie deur die SARS-CoV-2-virus te beskerm.  Foto: Getty Images
Volgens die wetenskapstydskrif 'Nature' is die inentings teen die koronavirus tussen 64% en 94% doeltreffend om mense van 85 jaar en ouer teen infeksie deur die SARS-CoV-2-virus te beskerm. Foto: Getty Images

Dis “ooglopend” dat Covid-19 ’n enorme risiko vir bejaardes inhou. Daarom was dit billik om ’n versorger by ’n tehuis vir bejaardes af te dank omdat sy geweier het om teen die SARS-CoV-2-virus ingeënt te word.

So het Winnie Everett, ’n kommissaris van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA), op 19 April bevind in ’n arbitrasiesaak oor ’n vrou wat middel Desember afgedank is.

Dit is die vierde saak waarvan Netwerk24 weet waarin iemand óf geskors óf afgedank is nadat ’n werkplek ’n beleid van verpligte inenting ingestel het en optrede teen werknemers wat dit weier, by die KVBA betwis is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.07
-0.0%
Rand - Euro
16.94
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.37
-0.2%
Silwer
20.69
+0.1%
Palladium
2,203.50
-1.8%
Platinum
945.50
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos