Wag jy vir WVF? Jy gaan lank wag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Werklose mense wag in lang rye by die departement van arbeid se kantoor in Randburg die afgelope week. Foto: DEON RAATH
Werklose mense wag in lang rye by die departement van arbeid se kantoor in Randburg die afgelope week. Foto: DEON RAATH

Wees gereed om ’n jaar lank vir die uitbetaling van jou werkloosheidsversekering te wag, om dieselfde vorms meer as een keer sorgvuldig in te vul en te stuur, om tot 50 minute aan te hou voordat die oproepsentrum antwoord én om telkens ná ’n navraag 32 dae te wag voordat jy weer mág vra hoe jou eis vorder.

Dít is dieselfde frustrerende verhaal van verskeie moedelose mense wat op uitbetalings van die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) wag nadat hulle hul werk verloor, afgetree of kraamverlof-eise ingedien het.

Adri Kitshoff-Botha, ’n bekende in die wildbedryf, het vandeesweek vir die soveelste keer navraag gedoen nadat sy in Oktober verlede jaar ’n eis ná haar aftrede ingedien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.26
+0.2%
Silwer
24.07
+0.0%
Palladium
1,981.00
+0.8%
Platinum
1,018.00
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos