GRAFIKA I Nie almal kry Kersgeskenke, maar SA gaan R252 mjd. bestee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
13% van Suid-Afrikaners beplan nie om Kersgeskenke te koop nie. Foto: Unsplash
13% van Suid-Afrikaners beplan nie om Kersgeskenke te koop nie. Foto: Unsplash

Die meeste Suid-Afrikaners gaan vanjaar probeer om selfs minder oor die Desember-vakansie te bestee as in 2020 – ’n jaar waarin kwalik van ’n uitbundige Kersfees gepraat kon word.

Wonga, ’n firma wat mikrolenings toestaan, het gevind dat 43% van Suid-Afrikaners gaan probeer om minder te bestee, terwyl 19% reken dat hulle min of meer dieselfde bedrag sal bestee. Dit beteken dat 62% van Suid-Afrikaners, amper twee uit drie, vanjaar die rieme maar dun moet hou.

Net 38% het vanjaar ’n bietjie meer ruimte as verlede jaar in hul begroting vir die Kerstyd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.3%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.14
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,840.60
-0.0%
Silwer
24.53
+1.6%
Palladium
2,058.50
+2.8%
Platinum
1,048.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos