Groot styging in petrolprys, nóg hoër rentekoers kom: ‘Moenie op skuld leef’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Skerp stygings in die prys van kos, krag, brandstof en dienste gaan deur die stygende rentekoers vererger word, veral vir mense met baie skuld. Foto: Pixabay
Skerp stygings in die prys van kos, krag, brandstof en dienste gaan deur die stygende rentekoers vererger word, veral vir mense met baie skuld. Foto: Pixabay

Motoriste moet hulle vir ’n skerp styging in brandstofpryse volgende week staal.

Volgens Neil Roets, uitvoerende hoof van die skuldberadingsfirma Debt Rescue, lyk dit asof die petrolprys met sowat R1,30 per liter gaan styg.

Dit sal die prys van 95-oktaan-petrol landwyd tot meer as R20 per liter opdruk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 15
Munster 12
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 28
Glasgow Warriors 11
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos