Hierna moet jy oplet vir die 2021-belastingseisoen

akkreditasie
Die SAID se eFiling-portaal. Foto: Skermgreep
Die SAID se eFiling-portaal. Foto: Skermgreep

Die belastingseisoen het op 1 Julie begin en ’n aansienlike getal belastingbetalers word vanjaar outomaties geassesseer. Moet jy hierdie jaar ’n belastingopgawe indien of nie? Liezl Alberts, belastingspesialis by Allan Gray, gee ’n bietjie raad.

Nie almal hoef vanjaar ’n belastingopgawe in te dien nie

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gaan vanjaar sowat drie miljoen belastingbetalers outomaties assesseer. Dit is omtrent die helfte van die ses miljoen belastingbetalers wat dan nie belastingopgawes hoef in te dien nie. Die SAID het dit al verlede jaar gedoen weens die Covid-19-pandemie en die behoefte om die fisieke kontak by SAID-takke te verminder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos