Kampvegter beweer Kredietreguleerder wil sy mond snoer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Clark Gardner het al namens verbruikers teen reuse soos Lewis in die bresse getree. Foto: Pixabay
Clark Gardner het al namens verbruikers teen reuse soos Lewis in die bresse getree. Foto: Pixabay

Sy “openlike kritiek teen die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) en hul flou benadering om misbruike in die kredietbedryf aan te pak” het tot die klagte teen hom gelei, meen Clark Gardner, uitvoerende hoof van Summit Financial Services.

Gardner sê hy is teleurgesteld in die uitspraak van die Nasionale Verbruikerstribunaal (NVK) en sal dit oorweeg om volledig of gedeeltelik daarteen te appelleer.

Die NVK het hom aan oortredings van die Nasionale Kredietwet en die voorwaardes van sy registrasie as ’n skuldberader skuldig bevind. Hy is met R500 000 beboet en moet ’n oudit ondergaan om van die koste wat hy die afgelope drie jaar aan verbruikers gehef het, terug te betaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos