Kampvegter oor krediet nou self in sop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Clark Gardner, uitvoerende hoof van Summit Financial Partners.
Clark Gardner, uitvoerende hoof van Summit Financial Partners.

Die kampvegter vir verbruikers oor ongerymdhede met die verskaffing en invordering van krediet is nou self in die sop.

Die Nasionale Verbruikerstribunaal het Clark Gardner, uitvoerende hoof van Summit Financial Partners, skuldig bevind aan oortredinge van die Nasionale Kredietwet en die voorwaardes van sy registrasie as ’n skuldberader.

Gardner en Summit Financial Partners was die afgelope jare by belangrike hofsake betrokke teen ondernemings wat hulle aan riskante kredietverlening skuldig maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.4%
Rand - Pond
20.53
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,831.16
-0.9%
Silwer
23.78
-0.1%
Palladium
2,358.00
+7.1%
Platinum
1,050.00
+2.0%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos