Kospryse skiet ná oorstromings in Durban op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skerp styging in kospryse te midde van hemelhoë werkloosheid beteken minder mense kan genoeg en gesonde kos beskostig. Foto: Pixabay
Die skerp styging in kospryse te midde van hemelhoë werkloosheid beteken minder mense kan genoeg en gesonde kos beskostig. Foto: Pixabay

Die oorstromings in Durban in April het kospryse in KwaZulu-Natal skielik baie skerp laat styg.

In Durban was die prys van basiese kos in arm woondele in Mei 2,8% duurder as in April en in Pietermaritzburg was dit 3% duurder. Dis baie hoë maandstygings in vergelyking met die styging van net 0,3% in Kaapstad.

Grootliks vanweë dié skerp maandstygings is kos in Durban ’n enorme 13,6% duurder as ’n jaar gelede en in Pietermaritzburg 12,9% duurder. Dis teenoor reeds hoë jaarlikse inflasiekoerse van 8,2% in Springbok, 9,9% in Kaapstad en 10,5% in Johannesburg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.36
+0.5%
Rand - Pond
19.78
+0.3%
Rand - Euro
16.65
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,776.16
-0.2%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,156.00
+0.2%
Platinum
940.00
+0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos