Kospryse: Trek daai vleistande of koop vark!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Skaapboud te duur vir Kersfees? Wat van ’n gestopte geroosterde varknek? Foto: Eskort
Skaapboud te duur vir Kersfees? Wat van ’n gestopte geroosterde varknek? Foto: Eskort

Varkvleis kos tans 33% minder as beesvleis en is meer as die helfte goedkoper as skaapvleis.

G’n wonder die baas van Eskort bemark dit nou as die oplossing vir die skerp styging in kospryse nie.

Te midde van die hoogste petrolprys in die geskiedenis van Suid-Afrika, van meer as R20 per liter, probleme in verskeping wat vragtariewe opjaag, duurder elektrisiteit en verskeie ander insetkostes wat landbouproduksiekoste verhoog, is die druk op duurder kos onafwendbaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos