Laaste dag om Jan Taks se outo-assessering te aanvaar

akkreditasie
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het 3,1 miljoen belastingbetalers se opgawes outomaties geassesseer. Foto: Elvira Wood
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het 3,1 miljoen belastingbetalers se opgawes outomaties geassesseer. Foto: Elvira Wood

As jy een van die 3,1 miljoen Suid-Afrikaners is wat ’n SMS ontvang het dat Jan Taks sommer self bereken het wat jy hom skuld, moet jy gou spring om te besluit of jy die berekening gaan aanvaar of nie.

Maandag 31 Augustus is die laaste dag waarop belastingbetalers die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sou outomatiese assessering kan aanvaar.

Belastingbetalers is per SMS gevra om die assessering via die SAID se MobiApp of sy eFiling-platform na te gaan. Indien hulle tevrede is dat al die inligting korrek is, kan hulle dit aanvaar. Indien ’n terugbetaling verskuldig is, is dit die SAID se doelwit om dit binne 72 uur te doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos