Lojaliteitsprogramme: Xtra Savings, eBucks raap talle toekennings op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Checkers se lojaliteitsprogram, Xtra Savings, het al meer as 7,5 miljoen lede.  Foto: Verskaf
Checkers se lojaliteitsprogram, Xtra Savings, het al meer as 7,5 miljoen lede. Foto: Verskaf

Xtra Savings, MySchool MyVillage MyPlanet en eBucks is die drie lojaliteitsprogramme wat vanjaar die meeste pryse opgeraap het in die Suid-Afrikaanse Lojaliteitspryse.

Xtra Savings is die lojaliteitsprogram van die kleinhandelgroep Shoprite wat eers by Checkers en toe by Shoprite ingestel is.

Checkers Xtra Savings is bekroon as beste kleinhandelprogram en die program wat data-ontleding die beste inspan, terwyl Shoprite Xtra Savings as die beste nuwe lojaliteitsprogram vereer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.19
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,840.20
-0.0%
Silwer
24.57
+1.7%
Palladium
2,075.50
+3.6%
Platinum
1,049.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos