AfriForum briesend oor 44 poste vir staat se plan met medies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die regering is steeds vasbeslote om die Nasionale Gesondheidsversekering op die been te bring. Foto ter illustrasie.  Foto: Unsplash
Die regering is steeds vasbeslote om die Nasionale Gesondheidsversekering op die been te bring. Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash

Die 44 poste wat die gesondheidsdepartement vir die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wil adverteer, is ’n mors van geld omdat die NGV-wetsontwerp nog nie afgehandel is nie, meen AfriForum.

Dr. Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van gesondheid, wat aan die stuur van die NGV is, het vandeesweek op ’n konferensie gesê sy span gaan uitgebrei word en hy hoop om voor die einde van die jaar meer personeel te hê.

“Ons gaan binnekort poste vir my kantoor begin adverteer sodat ons ’n kerngroep-personeel het. Ons het op die oomblik ’n baie klein span.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos