Apteke grootste pyn in stryd teen bedrog

akkreditasie
’n Geraamde 5% tot 15% van alle eise wat by die mediese fonds ingedien word is vals.    Foto: Unsplash
’n Geraamde 5% tot 15% van alle eise wat by die mediese fonds ingedien word is vals. Foto: Unsplash

’n Ortopeed wat R12 700 van die staat se mediese fonds (Gems) geëis het vir kniestutte wat net R3 200 stuk kos, is een van talle medici wat dié fonds die laaste tyd uitgevang het.

Toe Gems ondersoek instel, het hulle boonop ontdek die meeste van die pasiënte kon met eenvoudiger kniestutte klaargekom het of het nie een kniestutte nodig gehad nie, sê Ishmael Mogapi, senior bestuurder van bedryfsrisiko by Gems.

Volgens dr. Millicent Hlatshwayo, voorsitter van Gems, is ’n geraamde 5% tot 15% van alle eise wat by die mediese fonds ingedien word vals. Bedrieglike en vals eise kos die bedryf jaarliks minstens R22 miljard. Ander rolspelers raam dit so hoog as R30 miljard per jaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos