‘Dekade van praat oor NGV, maar niks word gedoen om pasiënte se lot te verbeter’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van gesondheid van die nasionale departement, by die bekendstelling van die verslag van Section27.  Foto: Skermgreep
Dr. Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van gesondheid van die nasionale departement, by die bekendstelling van die verslag van Section27. Foto: Skermgreep

Die hervorming van die gesondheidsbedryf in die land het gestagneer in afwagting op die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV). Belangegroepe is ná ’n dekade van praat daaroor uitgeput en wantrouig oor mekaar se sienings.

Dit is die bevindinge van navorsing wat ’n drukgroep in die gesondheidsbedryf, Section27, saam met Concentric Alliance uitgevoer het.

Die navorsers bevind die aanbevelings van die markondersoek oor die privategesondheidsorgsektor moet in werking gestel word. Dié markondersoek is al drie jaar gelede afgehandel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos