Discovery Health toon stewige styging in wins

akkreditasie
Discovery Health sê dis sy strewe om die goedkoopste administrateur van mediese fondse te wees. Foto: iStock
Discovery Health sê dis sy strewe om die goedkoopste administrateur van mediese fondse te wees. Foto: iStock

Die mediesefonds-administrateur Discovery Health het sy genormaliseerde bedryfswins in die afgelope halfjaar tot einde Desember met 10% of R132 miljoen tot R1,4 miljard verhoog.

Discovery Health dra naas die lewensversekeraar Discovery Life die meeste tot die groep se genormaliseerde bedryfswins van R2,3 miljard by.

Adrian Gore, uitvoerende hoof van die groep, het gesê dis sterk resultate ondanks moeilike toestande.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos