Discovery: Inenting is goeie belegging

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Ryan Noach, uitvoerende hoof van Discovery Health.
Dr. Ryan Noach, uitvoerende hoof van Discovery Health.

Suid-Afrika kan ’n 11- tot 20-voudige opbrengs op belegging kry deur die nasionale inentingsveldtog teen Covid-19 te finansier, wys navorsing van Discovery Health se beleidseenheid, B4SA en die ouditgroep PwC.

Selfs in die swakste van drie scenario’s waarna die navorsers gekyk het, is daar ’n voordeel van meer as R122 miljard vir die ekonomie as R11,2 miljard bestee word aan 56,5 miljoen entstoftoedienings. Dit is in ’n scenario waarin daar ’n erge derde vlaag van infeksies is en kudde-immuniteit later as middel volgende jaar bereik word. In dié scenario is beurtkrag op soortgelyke vlakke as verlede jaar, is daar trae vordering met ekonomiese hervorming en gevolglik laer verbruikers - en sakevertroue en swak beleggersentiment. In dié scenario kan die ekonomie vanjaar met net 0,8% groei en daarna teen 1,5% per jaar, en kan dit sewe jaar duur voordat die bruto binnelandse produk (BBP) weer op die vlakke van voor die Covid-19-pandemie is. Die 0,8% is in pas met die afgelope vyf jaar se gemiddelde ekonomiese groei, en heelwat laer as ekonome se optimistiese verwagtinge van groei van tussen 4% en 5%.

Só lyk die ander scenario’s:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.51
-1.1%
Rand - Pond
20.75
-0.4%
Rand - Euro
17.28
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,793.55
-1.4%
Silwer
22.67
-3.6%
Palladium
2,375.00
+1.7%
Platinum
1,023.00
-1.1%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos