Discovery spring gou om koronavirus te kan dek

akkreditasie
Die koste van die behandeling van borskanker het met 107% tussen 2011 en 2018 tot R738 miljoen toegeneem.
Die koste van die behandeling van borskanker het met 107% tussen 2011 en 2018 tot R738 miljoen toegeneem.

Dekking vir toetse en behandeling van die koronavirussiekte Covid-19 sal uit die Discovery Health Mediese Skema (DHMS) se risikopoel kom.

Die DHMS, die grootste mediese skema in die land, het Vrydag gesê die nuwe voordeel is onmiddellik beskikbaar, en op al sy opsies.

Die risikopoel behels alle premies wat tot die fonds bygedra word, uitgesluit die geld vir spaarrekeninge.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos