Duur dokters, hospitale 'moet pryse self reguleer'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die markondersoek na die private gesondheidsektor het twee jaar terug aanbeveel die “prysvakuum” in die bedryf moet uit die weg geruim word met ’n forum vir multilaterale onderhandeling wat geskep word onder die vaandel van ’n nuwe reguleerder van gesondheidsverskaffers.
Die markondersoek na die private gesondheidsektor het twee jaar terug aanbeveel die “prysvakuum” in die bedryf moet uit die weg geruim word met ’n forum vir multilaterale onderhandeling wat geskep word onder die vaandel van ’n nuwe reguleerder van gesondheidsverskaffers.

Die private sektor kan self begin om aandag te gee aan die dringendste aanbeveling van die markondersoek na die private gesondheidsorgsektor, soos die een oor pryse, en hoef nie vir die regering of Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te wag nie.

Só het dr. Ntuthuko Bhengu, ’n paneellid van die markondersoek, en ander sprekers op ’n bespreking oor die NGV gesê.

Bhengu sê die aanbevelings van die markondersoek, wat twee jaar gelede uitgereik is, kry skielik nou weer baie aandag. Hy glo daar is drie redes daarvoor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos