G’n wins uit staatspasiënte: Dís private sektor se rol in NGV, sê minister

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid. Foto: Rosetta Msimango
Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid. Foto: Rosetta Msimango

As die private gesondheidsektor goedkoper is, kan daar plek wees vir dienslewering aan Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), sê dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid.

Phaahla het in ’n onderhoud aan die mediesefondsadministrateur Momentum Health Solutions sy siening gegee oor die private sektor se rol wanneer die NGV in werking gestel word. Die onderhoud is tydens ’n virtuele konferensie van die administrateur aan verteenwoordigers van die mediesefondsbedryf uitgesaai.

Phaahla sê die idee is dat die NGV in fases in werking tree en aanvanklik eers primêre gesondheidsorg sal dek wat spesialiste en die diagnose en behandeling deur hulle gaan uitsluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 36/1
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.64
+0.9%
Rand - Euro
16.60
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,800.70
+0.6%
Silwer
20.76
+2.2%
Palladium
2,236.00
-2.4%
Platinum
964.00
+0.3%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos