Hof het ‘armes sonder medies in Mediclinic-saak geïgnoreer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
As Mediclinic die 2 hospitale bekom het, sou sy nasionale markaandeel van totale beddens in gewone hospitale in die private sektor van 20,3% met omtrent 0,7% toegeneem het.
As Mediclinic die 2 hospitale bekom het, sou sy nasionale markaandeel van totale beddens in gewone hospitale in die private sektor van 20,3% met omtrent 0,7% toegeneem het.

Die reg tot gesondheidsorg wat in die Grondwet gewaarborg word, is nie deur die mededingingsappèlhof in ag geneem toe Mediclinic se oorname van twee hospitale in Klerksdorp goedgekeur is nie.

So het die konstitusionele hof in ’n meerderheidsuitspraak bevind.

Die uitspraak verbied in wese die oorname van die twee hospitale in Klerksdorp, het Mediclinic in reaksie gesê. Die verkrygingsproses is in 2015 begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos