Lede dok R32,8 mjd. uit eie sak op vir medies in pandemiejaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van mediese fondse moet self opdok vir baie medisyne.
Lede van mediese fondse moet self opdok vir baie medisyne.

Mediesefondslede het in 2020 R2,4 miljard minder as die vorige jaar uit hul eie sak opgedok. Dis omdat hulle oor die algemeen minder gesondheidsdienste benut het.

Volgens die Raad op Mediese Skemas (RMS) het mediesefondslede verlede jaar R32,8 miljard uit hul eie sak opgedok, vergeleke met 2019 se R35,2 miljard.

Die RMS het Dinsdag die verslag oor die stand van sake van mediese fondse in 2020 uitgereik. Die jaarverslag word saamgestel op grond van die inligting wat van mediese fondse verkry word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos