Momentum: Mediese fonds se premies styg eers later

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Momentum Health het Maandag aangekondig dat sy lede se premies in die eerste agt maande van 2022 nie sal styg nie.
Momentum Health het Maandag aangekondig dat sy lede se premies in die eerste agt maande van 2022 nie sal styg nie.

Die Momentum Health- mediese fonds volg volgende jaar in Discovery se voetspore met die uitstel van premieverhogings.

Sy lede kry egter twee maande langer grasie as wat die Discovery Health- mediese skema (DHMS) se lede vanjaar gekry het.

Momentum Health het Maandag aangekondig dat sy lede se premies in die eerste agt maande van 2022 nie sal styg nie. Daarna volg ’n premieverhoging van 6% gegrond op wat Momentum bereken mediese inflasie tans is. Dit word normaalweg as 2% tot 3% hoër as gewone inflasie bereken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,785.56
+0.9%
Silwer
24.38
+3.0%
Palladium
2,075.50
-1.3%
Platinum
1,055.69
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos