Pfizer help minder teen Omikron as Delta, maar is 70% beter as géén inenting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Gesondheidswerker in Suid-Afrika ontvang ’n opvolgdosis van die entstof teen Covid-19. Foto: AP
’n Gesondheidswerker in Suid-Afrika ontvang ’n opvolgdosis van die entstof teen Covid-19. Foto: AP

Selfs al bied inentings minder weerstand teen die Omikron-variant as teen Delta, gee dit mense steeds ’n baie beter kans om Covid-19 te trotseer as mense wat glad nie ingeënt is nie.

Volgens syfers wat Discovery Health Dinsdag bekend gemaak het, is dit 70% minder waarskynlik dat mense wat twee Pfizer-inentings gehad het in die hospitaal sal beland wanneer hulle Covid-19 opdoen as mense wat glad nie ingeënt is nie.

Dis wel laer as die 93%-beskerming teen hospitalisasie wat inentings in die Delta-vlaag (die derde vlaag, wat in Julie gepiek het) gebied het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos