Pfizer wérk – beter as natuurlike immuniteit – maar gaan vir jou 2de spuit!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Dosis van die Pfizer-entstof word in ’n spuitnaald opgetrek. Foto: Jaco Marais
’n Dosis van die Pfizer-entstof word in ’n spuitnaald opgetrek. Foto: Jaco Marais

Een van die grootste studies tot nog toe oor die doeltreffendheid van die Pfizer-entstof teen die virus wat Covid-19 veroorsaak, toon dit werk – en dit werk ook teen die Delta-variant van die virus.

Die entstof is 79% doeltreffend teen infeksie, 92% doeltreffend teen hospitalisering en 94% doeltreffend teen sterfte. Dié doeltreffendheid is landwyd konstant oor byna alle ouderdomme, geslagte en vir mense met chroniese gesondheidsprobleme.

Beskerming teen hospitalisering taan wel met sowat 7 persentasiepunte tot 88% vir mense ouer as 80 jaar en vir mense wat drie of meer bestaande gesondheidsprobleme het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos