Private mediese sorg via ’n bank-app

akkreditasie
Mediese versekering gee mense toegang tot private mediese sorg teen ’n fraksie van die koste van ’n volledige mediese fonds. Foto: Unsplash
Mediese versekering gee mense toegang tot private mediese sorg teen ’n fraksie van die koste van ’n volledige mediese fonds. Foto: Unsplash

Jy kan nou bekostigbare mediese versekering via ’n digitale bank-app koop, of ’n gesondheidsorg-geskenkbewys via jou slimfoon wat jy elektronies kan stuur na iemand wat dit by ’n dokter moet gebruik.

Net sowat 16% Suid-Afrikaners is lede van mediese fondse met toegang tot private mediese sorg, en daar is dus ’n groot behoefte aan bekostigbare, innoverende gesondheidsversekering.

Buiten ’n rits van dié produkte van finansiële maatskappye waaruit mense sonder siekefondse kan kies, het Discovery Health sowat twee jaar gelede ook ’n produk bekend gestel vir werkgewers wat gesondheidsversekering vir hul huiswerkers wil uitneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 107/4
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 6/1
India 188/7
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 1
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos