R20 mjd: Dís mediese fondse se bedryfswins in 2020

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mediese fondse het baie geld in die bank. Foto: iStock
Mediese fondse het baie geld in die bank. Foto: iStock

Die daling in eise van mediesefondslede verlede jaar het tot ’n yslike R20 miljard gelei wat mediese fondse oorgehou het uit premies nadat hul bedryfskoste betaal is.

Dit is verreweg die meeste geld nóg wat oorgehou is nadat eise betaal is.

Dit is nou reeds algemeen bekend dat die pandemie en gepaardgaande inperkings verlede jaar daartoe gelei het dat mediesefondslede minder gesondheidsdienste en voordele benut het. Dit is veral omdat beplande operasies uitgestel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+1.5%
Rand - Pond
21.07
+1.1%
Rand - Euro
17.94
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.6%
Goud
1,764.22
-1.0%
Silwer
22.29
-0.1%
Palladium
1,775.00
+1.7%
Platinum
939.50
+0.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,449
-0.5%
Alle aandele
70,911
-0.4%
Hulpbronne 10
67,431
-0.6%
Industriële 25
93,532
-0.5%
Finansiële 15
13,873
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos