Sterftes van moeders tydens kraam styg 40% tydens pandemie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Argieffoto wat in 2014 in die neonatale waakeenheid in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein geneem is.  Foto: Conrad Bornman
’n Argieffoto wat in 2014 in die neonatale waakeenheid in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein geneem is. Foto: Conrad Bornman

Sedert die begin van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika was daar ’n beduidende toename van amper 40% in moedersterftes, toon ’n nuwe studie.

Die Health Systems Trust (HST) het dié navorsing in ’n spesiale uitgawe van die South African Health Review uitgereik waarin navorsers die bevindinge oor die gesondheidsektor se reaksie op Covid-19 gepubliseer het.

Meer as 50 navorsers, waarvan die meeste kundiges in die gesondheidsektor, het bygedra tot die 29 hoofstukke van die verslag, wat onder meer ook na die invloed van die inperkings op mense se lewens en die ekonomie kyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,777.26
-0.1%
Silwer
20.16
-0.6%
Palladium
2,149.02
-0.1%
Platinum
938.32
+0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos