Voorwaarts! vir Discovery en Netcare met koepons

akkreditasie
Daar is ’n geraamde 8 miljoen werkende mense in die formele sektor in Suid-Afrika wat geen gesondheidsversekering of mediese dekking het nie.
Daar is ’n geraamde 8 miljoen werkende mense in die formele sektor in Suid-Afrika wat geen gesondheidsversekering of mediese dekking het nie.

Discovery Health en Netcare gaan voort om hul voorafbetaalde koepons vir private doktersbesoeke te verkoop, ondanks ’n beslissing deur die Raad op Mediese Skemas (RMS) die afgelope week dat hulle verbruikers se geld teruggee.

Die private hospitaalgroep Netcare is besig met ’n appèlproses teen die RMS se beslissing dat die NetcarePlus-koepons, wat in Augustus bekend gestel is, gestaak word, sê Teshlin Akaloo, besturende direkteur van Netcare se afdeling vir innoverende produkte.

Discovery Health, wat verskeie mediese fondse administreer, sê hy sal met die reguleerder oor die kwessie praat. Sy koepons is sowat ’n week gelede bekend gestel. Dis nie bekend hoeveel van die koepons al verkoop is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 0
Rand - Dollar
16.26
-0.0%
Rand - Pond
19.73
+0.4%
Rand - Euro
16.70
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,795.72
+0.4%
Silwer
20.47
+0.8%
Palladium
2,258.26
-1.4%
Platinum
955.74
-0.6%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,201
-0.6%
Alle aandele
70,926
-0.5%
Hulpbronne 10
64,228
-2.5%
Industriële 25
86,889
-0.2%
Finansiële 15
16,096
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos