Watter mediese fonds is die gesondste?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die mediese fonds van die polisie (Polmed) vaar baie goed.  Foto: Facebook
Die mediese fonds van die polisie (Polmed) vaar baie goed. Foto: Facebook

Mediese fondse se volhoubaarheid het in die eerste jaar van die pandemie die grootste verbetering tot nog toe getoon in 14 jaar, toon 'n peiling van Alexforbes Health.  

Die indeks waardeur Alexforbes Health jaarliks die volhoubaarheid van mediese fondse aantoon, het in dié jaar skerp met 27% gestyg. Dit is die skerpste styging tot dusver sedert die begin van die indeks in 2006.

Die twee mediese fondse wat sedert die indeks in 2006 saamgestel word die beste vaar, is LA Health en Polmed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.21
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.12
+0.1%
Platinum
937.43
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos