Miljarde rande op Swart Vrydag bestee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verbruikers het beslis voordeel getrek uit Swart Vrydag-winskopies. Foto: Melinda Stuurman
Verbruikers het beslis voordeel getrek uit Swart Vrydag-winskopies. Foto: Melinda Stuurman

Mense wat hul banksake by FNB doen, het die afgelope Swart Vrydag die meeste geld in vier jaar uitgegee, sê dié bank.

Sy kliënte het meer as R3 miljard bestee. Ongeveer R2,4 miljard hiervan is in winkels uitgegee en R670 miljoen is aanlyn bestee.

Aankope met FNB se virtuele kaarte het ’n 280%-toename sedert Swart Vrydag in 2021 getoon. Vanjaar is R137 miljoen só uitgegee, vergeleke met net R36 miljoen in 2021.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.41
-0.0%
Rand - Pond
21.44
+0.0%
Rand - Euro
18.92
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
1,012.38
+1.1%
Palladium
1,645.84
+0.6%
Goud
1,925.77
-0.1%
Silwer
23.66
-0.3%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,431
0.0%
Alle aandele
79,477
0.0%
Hulpbronne 10
75,833
0.0%
Industriële 25
102,289
0.0%
Finansiële 15
16,145
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos